NG Kerk

Op die hoek van Kerk en Queen Victoria Straat

Eredienste by die NG Kerk Stanford word elke Sondag om 9:00 in die kerk op die hoek van Kerk en Queen Victoria Straat gehou. Almal is welkom. Die bywoning van die dienste in onderhewing aan die Covid 19 vereistes. Diensgangers se temperature word gemeet en handreiniger word voorsien. Daar word vir die duur van die Covid 19 beperkings nie koffie en tee na die diens bedien nie. Kontak die Kerkantoor op 028 341 0966 vir verdere inligting op Maandae, Woensdae en Vrydae tussen 10:00 en 12:00.